Loading...

BEWARING deur OPVOEDING

SOOGDIERE van AFRIKA – Ontdek 101 species

R450.00

OOK IN ENGELS BESKIKBAAR

  • Hardeband, 224 bladsye
  • Volkleur, kaarte, spore, pupil, ens.
  • 101 Verskillende Soogdier-spesies
  • Nuutste Taksonomie
  • Woordelys & Indeks
  • Vergelykende Tabelle

LW: Boek-aflewering/pos SLEGS in Suid-Afrika

SKU: BA01 Category: Tag:

Description

Hierdie pragtig geïllustreerde hardeband boek (224 bladsye; grootte: 280 x 215 x 15 mm) gaan uitsluitlik oor die ontdekking van ‘n 101 van Afrika se verstommende soogdierspesies. Dit verskil van enige ander bestaande diereboek daarin dat daar gefokus word op die verskaffing van soveel moontlike unieke inligting oor elke spesie in ‘n kompakte, tog uiters informatiewe en puik geïllustreerde wyse. Outeur (teks): Dr MJ Grundlingh.
Bekyk ‘n paar bladsye … KLIK HIER.

Ingeslote is ook ‘n omvattende vergelykende tabel met die statistiese data van al 101 spesies, ‘n tabel met die rekords gehou deur soogdiere van Afrika (langste, kortste, vinnigste, kleinste, dapperste, ens.), asook ‘n plantegroei- en geografiese kaart van Afrika, klassifikasie, woordelys, verwysings vir verdere leeswerk, en ‘n omvattende indeks.

OOK IN ENGELS BESKIKBAAR.

Additional information

Weight 1.2 kg
Dimensions 28 × 21.5 × 15 cm

Title

Go to Top